Ngunis

Nguni bees is baie gehard en goed aangepas om gras en bossieveld te benut. Hulle is ook baie vrugbaar en kalf maklik. 'n Lae onderhoud, mediumraam bees met uitstekende temprament, wat maklik en lekker boer.

Kontak my gerus vir aankoop van suiwer, geharde, opregte bulle en teelkoeie